‘n Tas vol toeknoopgoed

R230,00

Volg Sarel Meerkat se derde avontuur diep in die hartjie van die Karoo.

19 in voorraad

SKU: Storieboeke-Toeknoopgoed
Category:
Tags: , , , , , , , , , , ,

Beskrywing

Wanneer Ouma Gesie onverwags moet weggaan
bly Sarel alleen op die plaas agter.

Volg Sarel Meerkat se derde avontuur diep in die hartjie van die Karoo. ‘n Sprokie vir kinders wat lief is vir ons unieke Suid Afrikaanse natuur. Hierdie is ook die perfekte geskenk vir ‘n kind wat vêr is van sy/haar land en mense. Die boek is geskik vir luisteraars van alle ouderdomme en vir lesers vanaf 7 jaar en ouer.