Aangename kennis, my naam is…

R210,00

“Aangename kennis, my naam is….. Hierdie boek gaan oor my. Waarvan ek hou, hoeveel tande ek al aan die muis verkoop het en selfs die ergste ding wat nog ooit met my gebeur het… tot nou toe. As jy meer oor my wil weet, maak maar net hierdie boek oop en lees.” Aangename kennis, my […]

20 in voorraad

SKU: Dagboek-Aangename
Category:
Tags: , , , , ,

Beskrywing

“Aangename kennis, my naam is…..
Hierdie boek gaan oor my. Waarvan ek hou, hoeveel tande ek al aan die muis verkoop het en selfs die ergste ding wat nog ooit met my gebeur het… tot nou toe. As jy meer oor my wil weet, maak maar net hierdie boek oop en lees.”

Aangename kennis, my naam is…” is ‘n kind se eerste joernaal waarin huidige lewenservarings, gevoelens, stokperdjies en meer vasgevang word. Propvol kreatiewe vrae om ‘n kind te help om sy persoonlikheid op die blad vas te vang. Daar is genoeg plek vir fotos en prente en vele maniere om die boek persoonlik en uniek te maak. ‘n Wonderlike boek om jou kind se grootword jaar vir jaar vas te vang, of as geskenk te gee aan familie en vriende.