Bonna en die plaasdiere

R230,00

Bonna hoor boer Jan is genoop om van die diere op die plaas te verkoop want reën was skaars en voer is duur en dit is al die laaste uur. Bonna, hartseer en bewoë, sien sy vriende voor sy geestesoë. Hy het alreeds begin om te treur, maar wie weet wat gaan môre gebeur? ‘n […]

50 in voorraad

SKU: Rymboeke-Bonna
Category:
Tags: , , , , , , ,

Beskrywing

Bonna hoor boer Jan is genoop
om van die diere op die plaas te verkoop
want reën was skaars en voer is duur
en dit is al die laaste uur.
Bonna, hartseer en bewoë,
sien sy vriende voor sy geestesoë.
Hy het alreeds begin om te treur,
maar wie weet wat gaan môre gebeur?

‘n Heerlike kennismaking met plaasdiere! Bonna en die plaasdiere meng prosa en poësie en maak dit toeganklik vir jonger kinders. Kleur illustrasies vergesel elke teksblad en die boek is geskik vir ‘n wye ouderdomsgroep, van kleuters tot in die grondslag fase.