Jannie het ‘n aap gesteel: ‘n Rymboek vir jong lesers

R220,00

‘Jannie het ‘n aap gesteel’ is ‘n lekkerlees rymboek vir jong lesers in die grondslagfase.

16 in voorraad

SKU: Rymboek-Jannie
Category:
Tags: , , , , ,

Beskrywing

Jannie het ‘n aap gesteel
want hy wou baie graag net speel
hy wou nie werk of vroeg opstaan
hy wou nie leer of skool toe gaan
maar voor slim Jannie hom kon kry
was sy aap nog slimmer selfs as hy!

‘Jannie het ‘n aap gesteel’ is ‘n lekkerlees rymboek vir jong lesers in die grondslagfase. Die boek het groot letters en eenvoudige rym wat maklik is om te verstaan en onthou. Met mooi volkleur prente wat die visuele brein aanmoedig op elke bladsy. Die boek is geskik vir luisteraars vanaf drie jaar en lesers vanaf sewe jaar en ouer.