Nagfees in Kabouterland

R220,00

Nagtyd in Kabouterland is ‘n avontuur reis vir jong kinders en beginner-lesers na die fantasietuin van hul verbeelding.

26 in voorraad

SKU: Rymboek-Kabouter
Category:
Tags: , , , , , , ,

Beskrywing

Dis nagtyd in Kabouterland
en Kriekie speel kitaar.
Kom lees saam wat in die nag gebeur
wanneer die diere saam baljaar!

Nagtyd in Kabouterland is ‘n avontuur reis vir jong kinders en beginner-lesers na die fantasietuin van hul verbeelding. Hier maak hulle kennis met groot en klein uit die diereryk wat gewoonlik in die nag aktief is. Pragtige volkleur illustrasies vergesel elke karakter. Hierdie boek is perfek vir slaaptyd.