Beskrywing
My Eerste A-Z Afrikaanse Soogdiere is ‘n eerste alfabet klankboek vir kinders van 0-3 jaar. Propvol pragprente van ons mees geliefde soogdiere.
Hierdie boek is ideaal om die jongspan se woordeskat te bou.
‘n Eerste alfabet klankboek vir kinders van 0-3 jaar.
16 in voorraad